BooksDirect

Description - Die Vrou in Die Blou Mantel by Deon Meyer

Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is. En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe, en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom oor commitment. En die private eye Billy de Palma, "narcissist, psycho, real arsehole," is besig met sy gewone onheilighede. Maar hier bo in Sir Lowryspas le 'n vrou wat dit alles gaan verander. Sy is heeltemal kaal, uitgestrek by die groot uitkykpunt, haar kop na die noorde, haar voete na die suide. Iemand het haar liggaam mooi gerangskik en met bleikmiddel gewas om al die forensiese spore uit te vee.

Buy Die Vrou in Die Blou Mantel by Deon Meyer from Australia's Online Independent Bookstore, BooksDirect.

Other Editions - Die Vrou in Die Blou Mantel by Deon Meyer

A Preview for this title is currently not available.
Thirteen Hours
Paperback , May '11
20% OFF!
RRP: $24.99 $19.99
Fever
Paperback , Feb '18
20% OFF!
RRP: $26.99 $21.59
Devil's Peak
Paperback , Aug '12
20% OFF!
RRP: $24.99 $19.99
Icarus
Paperback , Jul '16
20% OFF!
RRP: $24.99 $19.99
Seven Days
Paperback , Oct '13
RRP: $35.10 $31.59
The Last Hunt
Hardback , Nov '19
RRP: $45.41 $40.86
Trackers
Paperback , Aug '12
RRP: $26.70 $24.03