BooksDirect

Description - Die Blou Rok: Môre is Keitu se Verjaarsdag! by Teboho Moja

Vir haar 4-jarige verjaarsdag ontvang Keitu 'n rok, maar nie sommer enige rok nie, 'n blou een met 'n patroon wat gekies is om haar familie te verteenwoordig! In Suid-Afrika maak familielede klere van een identiese materiaal, so dit wys dat hulle aan dieselfde familie behoort.

Die Blou Rok vier van die tradisionele Suid-Afrikaanse materiaal, genaamd seshweshwe, wat deur swart gesinne gebruik word om rokke vir spesiale vieringe te maak.

Buy Die Blou Rok: Môre is Keitu se Verjaarsdag! by Teboho Moja from Australia's Online Independent Bookstore, BooksDirect.

A Preview for this title is currently not available.