BooksDirect

Description - Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Leerdersboek Graad 11 Afrikaans by Altus Strydom

Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Graad 11 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf. Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Landbouwetenskappe baas te raak. Die Leerdersboek bied 'n uitgebreide inhoudsblad wat uiteensit hoe die KABV in elke eenheid gedek word, assesseringstake en 'n oorsig aan die einde van elke module wat leerders help om kennis te konsolideer, gevallestudies wat wetenskap met die alledaagse lewe verbind en sensitiewe kwessies op 'n gebalanseerde wyse aanspreek, flitse in die kantlyn met interessante en belangrike inligting, 'n omvattende woordelys wat onbekende en moeilike terme help verduidelik.

Buy Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Leerdersboek Graad 11 Afrikaans by Altus Strydom from Australia's Online Independent Bookstore, BooksDirect.

A Preview for this title is currently not available.