Description - Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Onderwysersgids Graad 4 Afrikaans by Lee Smith
Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe help leerders om vaardighede en inhoud te bemeester. Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 4 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV), sowel as die KABV-wysigings van 2019, ten volle te ondersteun. Die innoverende Onderwysersgids bied stapsgewyse leiding met betrekking tot die onderrig van elke les en elke vorm van assessering; remediërings- en verrykingsaktiwiteite vir elke module; interessante voorstelle hoe om die kurrikulum met die leerder se leefwêreld te verbind; 'n hersiene Assesseringsprogram in ooreenstemming met KABV-wysigings, met voorbeeldeksamenvraestelle en -memorandums, asook fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle.
Buy Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Onderwysersgids Graad 4 Afrikaans by Lee Smith from Australia's Online Independent Bookstore, BooksDirect.
A Preview for this title is currently not available.