BooksDirect

Description - Ken & Verstaan Wiskunde Onderwysersgids Graad 7 Afrikaans by Paul Carter

Ken & Verstaan Wiskunde Graad 7 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike vaardighede in die vak te ontwikkel nie, maar gee aan hulle ook die bes moontlike basis waarop hulle hul Wiskunde-kennis kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids sluit in: 'n gedetailleerde onderrigplan om beplanning in die klaskamer te ondersteun, onderrigwenke wat die onderwyser verdere leiding met betrekking tot die onderwerpe in die leerdersmateriaal gee, uitgewerkte antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, fotokopieerbare hulpmiddels om in die klaskamer te gebruik.

Buy Ken & Verstaan Wiskunde Onderwysersgids Graad 7 Afrikaans by Paul Carter from Australia's Online Independent Bookstore, BooksDirect.

A Preview for this title is currently not available.
Parrot
Paperback , May '05
RRP: $32.99 $32.33
Decolonising Governance
Hardback , Oct '18
RRP: $336.00 $329.28
Is That Thing Diesel?
Paperback , Nov '10
20% OFF!
RRP: $24.99 $19.99
This is Not a Drill
Paperback , Nov '07
20% OFF!
RRP: $24.99 $19.99
Richard Nixon: California's Native Son
Hardback , Sep '23
RRP: $98.03 $88.22
Meeting Place
Hardback , Oct '13
RRP: $89.50 $80.55