BooksDirect

Description - Soek Die Meerkat - Met Vakansie by Paul Moran

Die maltrap meerkatfamilie gaan vakansie hou en dit gaan vir seker 'n wonderlike, wildeavontuur wees. Jy het arendsoe nodig om al tien meerkatte in elke prentjie raak te sien. Soek hulle terwyl hulle langs die swembad ontspan, die museum besoek, 'n gevaarlikewitwater-kanovaart aanpak en vele meer. Maak jou gereed vir ure se meerkat-kattekwaad!

Buy Soek Die Meerkat - Met Vakansie by Paul Moran from Australia's Online Independent Bookstore, BooksDirect.

A Preview for this title is currently not available.