BooksDirect

Description - Vreedsame Revolusie: Uit Die Enjinkamer Van Die Onderhandelinge by Niel Barnard

In die vroee 1990's is Suid-Afrika op 'n mespunt. Nelson Mandela is uiteindelik vry, maar 'n vreedsame politieke oorgang lyk byna onmoontlik. Links en regs staan gereed om die wapen op te neem. As hoof van die Nasionale Intelligensiediens is Niel Barnard sentraal tot die onstuimige proses, wat telkens byna ontspoor.

Buy Vreedsame Revolusie: Uit Die Enjinkamer Van Die Onderhandelinge by Niel Barnard from Australia's Online Independent Bookstore, BooksDirect.

A Preview for this title is currently not available.